Nuut Bygevoeg:
Afkondigings 5 September
Wierdafokus 30 Augustus
Kalender 2010
Alfred en Belinda Blog

Kontak Besonderhede
Kantoor:
Minnie Watkins: 012 653 2280x2
Marié v Rooyen: 012 653 2280x1
Skriba:
Anta Fourie: 012 653 2280x3
Jeugadmin:
Marlize : 012 653 7212

Faks: 086 682 5862/012 653 2195

Leraars:
Ds Cassie: 012 653 2279
Dr Michiel: 012 653 4006
Ds Gideon: 012 653 3569
Jeugwerker:
Greta Serfontein: 082 640 6912

Teken in op ons Nuusbrief

Om in te skryf op die Wierdafokus, sleutel jou epos adres hier in.

...welkom
  
LENTEFEES 10-11 SEPTEMBER

PETROS Julie 2010

        

 

Lentefees 11 September - Wil jy kom uitstal op die vlooimark?
Laai die
Aansoekvorm hier af.

Verrykingsaand, 7 September 2010 om 19h00

Brats kamp Mei 2010 (PPS)



Nuusbrief en gebedsversoeke


NUUT: ALFRED EN BELINDA (en kinders) SE BLOG

Petros April 2010

Kontak die kerkkantoor. Klik hier.

NG WPS Buitelewegroep op Facebook

Hierdie is 'n groep van Buitelewe aktiwiteite van die NG Gemeente Wierdapark-Suid. Dit is 'n verskeidenhed van 4x4 toere, scuba duik, motorfietse, fotografie en nog baie ander moontlikhede.

Die groot doel van die aktiwiteite is om die lewe wat God vir ons gee te geniet, so verheerlik ons Hom. In die natuur kom mens uit jou gemaksone en ontdek God op 'n nuwe manier.

Klik hier om die Facebook bladsy te sien

Ons sê graag dankie aan Maleoskop wat sekuriteitsdienste aan ons gemeente lewer.

Kontak hulle by +27 12 661 3037